Category: Nuusbriewe

Versapping – goed of nie goed nie

Versapping – goed of nie goed nie

Om te versap of om nie te versap nie Sal die neem van koudgeparste sappe al jou drome oor gesonde voedingstowwe laat waar word? Versapping kan ‘n kortpad wees na baie voedingstowwe in ‘n...

Elimineer medikasie en stres of betaal die prys met lae immuniteit, migraine, hoofpyn

Elimineer medikasie en stres of betaal die prys met lae immuniteit, migraine, hoofpyn

‘n Kliniese farmakoloog gesels oor die uitwerking van stres op ons gesondheid en welsyn. Hy wys onder andere daarop dat verskaffers van medikasie in werkliheid newe-effekte en dieetkundige tekorte versprei. Voorskrifmedikasie laat ook selde...

Skrikwekkende aantyging: mediese bedryf nou gevaarliker as padongelukke en rook

Skrikwekkende aantyging: mediese bedryf nou gevaarliker as padongelukke en rook

Volgens Prof Peter Gotzsche van die Universiteit van Kopenhagen, Denemarke vind daar deesdae byna driemaal meer sterftes plaas as gevolg van korrek-voorgeskrewe medikasie, as van padongelukke. Voeg dokters se foute by, dan word blootstelling...

Moet ons ingewande van tyd tot tyd gereinig word?

Moet ons ingewande van tyd tot tyd gereinig word?

Dit is wonderlik en goed as jy beter voel nadat jy ‘n reinigingsproses van die ingewande deurgaan het. So ‘n reiniging is egter nie noodwendig ‘n vereiste vir goeie gesondheid nie. Tensy jy baie...

Dood weens Oorvoeding is meer as weens Ondervoeding

Dood weens Oorvoeding is meer as weens Ondervoeding

Oorvoeding veroorsaak meer sterftes as ondervoeding Deesdae sterf meer mense wêreldwyd aan vetsug as aan hongersnood. Volgens Jerigo Mure Gebedsgids se dagstuk van 15 Maart 2018, is 1,9 miljard mense (39% van die wêreld...

Rou groente of gekookte groente?

Rou groente of gekookte groente?

Wat is beter wanneer dit by die metode kom waarop groente en vrugte voorberei word: moet ons dit rou of gekook eet? Met soveel botsende inligting wat in verband met voeding wat oor en...

Subtiele maar onnodige vergiftiging in jou eie huis

Subtiele maar onnodige vergiftiging in jou eie huis

CHEMIKALIË IN DIE HUIS Ter wille van jou en jou gesin se gesondheid is dit belangrik om kennis te neem van die skokkende waarheid oor die meerderheid bestanddele in gewone huishoudelike produkte. Ons het...

Wag op God om te antwoord

Wag op God om te antwoord

Waarom moet ons wag? Om op God te wag was een van die geheime wat Dawid “‘n man na God se hart” gemaak het. Dawid het “voor die Here gaan sit.” (2 Samuel 7:18)...

AAS – Aandagafleibaarheidsindroom

AAS – Aandagafleibaarheidsindroom

Albert Einstein was een van die mees intelligente mense wat nog ooit geleef het, en hy het aan AAS gely! Mense wat aan AAS ly is gewoonlik baie flink en intelligent. Is jou kind...

Heling en Genesing: Neem self verantwoordelikheid, daar is niemand met ‘n groter belang daarby as jy self nie

Heling en Genesing: Neem self verantwoordelikheid, daar is niemand met ‘n groter belang daarby as jy self nie

Heling en Genesing: Neem self verantwoordelikheid, daar is niemand met ‘n groter belang daarby as jy self nie Geen dokter, homeopaat, toordokter, sielkundige, berader, medikasie of ander buite-invloed kan heling of genesing in jou...