Category: Leefstyl

Die waarde van ‘n drukkie

Die waarde van ‘n drukkie

  Liefde, Verhoudings en Genesing  Zeus die boerboel het as ‘n klein babahondjie ‘n deel van ons huishouding en ons harte geword. Aanvanklik skaam en teruggetrokke, nederig en ondergeskik aan Kabous die Jack Russell,...

Botter of Margarien?

Botter of Margarien?

Wat is beter: Botter of Margarien? Wat is beter, gesonder, minder skadelik – botter of margarien? Hierdie argument woed reeds lank, skep soms verwarring as gevolg van media-advertensies en aansprake uit verband geruk d...

Jou denke kan jou siek maak

Jou denke kan jou siek maak

Dink jouself siek of gesond Mediese navorsing bewys reeds vir meer as 50 jaar dat die verstand die liggaam kan genees. Dit word “die placebo effek” genoem. Wanneer pasiënte in kliniese toetse niks meer...

Moet Suid-Afrikaners ophou braai?

Moet Suid-Afrikaners ophou braai?

  Ophou braai? Nog nooit! Doen dit net reg Dit was nog altyd vir my moeilik om iets teen vleisbraai te publiseer. Ek geniet dit immers net so baie soos enige ander buitelugliefhebbende Suid-Afrikaner....

Vermy die dood in medikasie

Vermy die dood in medikasie

  Vermybare dood in medikasie Amerika se “war on drugs” word miskien teen die verkeerde vyand gemik! Dood deur medikasie is ‘n epidemie van die 21ste eeu. Volgens Dr Mercola maak voorskrifmedikasie deesdae meer...

Die hele jaar Kersfees

Die hele jaar Kersfees

‘n Boodskap vir die Kersfeesseisoen Bêre die skuldgevoelens sodat jy die vakansietyd ten volle saam met jou dierbares kan geniet Is jy hierdie tyd van die jaar gefrustreerd omdat jy nou al weet dat...

Genesende warm water

Genesende warm water

DIE WARMBRON VAN ’N CHIRURG Dr. Seki Akira beoefen geneeskunde by die Shuzenji warmbron wat hy in 1977 geopen het. Hy kombineer Westerse geneesmiddels met tradisionele spa terapie. “Ek het meer as 20 jaar...

Jy’s so jonk as wat jy voel

Jy’s so jonk as wat jy voel

Bly Jonk en Gesond ten spyte van die Jare Ouderdom wys nie van binne nie… Toe ek klein was het ek gewonder hoe voel dit om ‘n grootmens te wees en het selfs daarna...

Wat is “gesond” en “siek” ?

Wat is “gesond” en “siek” ?

Wat is “Gesond” en “Siek”? Geen Kitsantwoord nie… Wanneer is ’n mens regtig gesond? En wanneer is jy siek? Dit klink nie na moeilike vrae nie – tog is dit belangrik om duidelikheid daaroor te...

Daardie bolle moet bo drywe

Daardie bolle moet bo drywe

Drywende Bolle: Simptoom van Gesonde Spysvertering  Inleiding ‘n Spysverteringsisteem wat reg werk is ‘n belangrike element vir goeie gesondheid en gewigverlies. Gereelde en doeltreffende reiniging van die dikderm help om te verseker dat geen...