Category: Verslanking

Is dit noodsaaklik om te verslank? 0

Is dit noodsaaklik om te verslank?

Waarom is dit nodig om te Verslank? Volgens Weigh-Less Magazine, Mei 2005 is vetsug ‘n siekte. Dit is ook een van die vernaamste oorsake van voorkombare sterftes. Die toestand lei onder andere tot depressie....

Pasop vir hoëproteïndiëte 0

Pasop vir hoëproteïndiëte

Hoëproteïndiëte: die voor- en nadele Gewigverlies deur middel van hoë proteïninhoud in die dieet is gewoonlik vinnig. Die buitengewone hoeveelhede proteïninname plaas egter verhoogde druk op die niere en veroorsaak ‘n ketotiese suurtoestand in...

Koste-doeltreffende gewigverlies 0

Koste-doeltreffende gewigverlies

Verloor jy gewig of verloor jy geld? Die onus berus by jou… Kry die verskaffer van jou gewigbeheerprogram meer voordele uit jou as andersom? Wie stap met die winste weg nadat jy opgegee het...

Onwettige vetsug in Japan 0

Onwettige vetsug in Japan

Regering vermaer die middellyf van miljoene Die Japannese regering sal deur sommige as skenders van menseregte bestempel word. Hulle weet egter wat die prys van oorgewig is en wat dit aan mense se lewenskwaliteit,...

Obsessie met eet? 0

Obsessie met eet?

Die Eet-obsessie Reaksie op ons nuusbriewe het my al hoe meer laat besef dat daar heelwat mense is wat nie weet hoe om los te kom uit die strik van ‘n onbeheerbare drang om...

Wat werk en wat nie vir gewigverlies 0

Wat werk en wat nie vir gewigverlies

Gesonde gewigverlies – wat werk en wat nie? Die plan wat jy in werking stel moet vir die res van jou lewe kan werk en moet ook help om die gesin bymekaar te hou....

Ondersteun anoreksielyers 0

Ondersteun anoreksielyers

Hoe Ondersteun ek my Anoreksiese Vriendin? Anoreksie is ‘n ernstige en ‘n potensiële dodelike versteuring. Die werklike oorsaak is onbekend, maar daar word aanvaar dat ‘n aantal faktore soos emosionele en fisieke faktore asook...

Oorgewig en jou gevoelens 0

Oorgewig en jou gevoelens

Hoe voel jy oor jou Oorgewig? Wat doen ek as….? • Wat as jy vet, ongewens, ongeliefd, nutteloos en verwerp voel? • Wat as jy hierdie gevoelens met feite kan staaf en dit nie...

Meet eerder as om te weeg 0

Meet eerder as om te weeg

Gooi weg die Skaal en gryp die Maatband Mate is belangriker as kilogramme Daar is geen wetenskaplike rede waarom jy juis x aantal kg moet verloor nie – elke mens is ‘n individu met...

Waterterapie uit Japan 0

Waterterapie uit Japan

Waterterapie vir Oorgewig en Ander Kwale ‘n Gesonde gewoonte het in Japan ontstaan om elke oggend sodra jy wakker word water te drink. Dit is ‘n gesonde gewoonte omdat dit goeie praktyk is om...