Ontvang kontant terug as jy inkopies doen

Word ‘n lid van die opwindende inkopie-gemeenskap wat gereeld by “Cashback World” geld terug ontvang – dis gratis!

Daar is reeds meer as 7 miljoen mense wat elke keer wanneer hulle of hul vriende inkopies by meer as 75 000 deelnemende handelaars doen, tot 5% kontant-terug, ruim kortings en bonus inkopie-punte ontvang. Wil jy graag uitgenooi word om by hulle aan te sluit?

Dink net hoe opwindend dit kan wees om, elke keer wanneer jy en jou vriende inkopies doen, geld terug te ontvang!

Stuur jou naam en e-posadres aan my via die “kontak” skakel onder die opskrif “Inkopies” dan reel ek dat jy ‘n uitnodiging kry.

Daar is geen verpligting of risiko nie. Jy ontvang eenvoudig ‘n uitnodiging waarop jy kan reageer deur die skakel na die webwerf te volg en te kyk of jy graag wil inskakel.

Niks gebeur egter vanself nie, alles hang van jou af. As jy bereid is om te doen wat nodig is om dit vir jou te laat werk, sal jy nie spyt wees nie.

Moenie uitstel nie: klik op die “kontak” skakel en stuur jou naam en e-posadres met “Inkopies” as opskrif om jou uitnodiging na Cashback World te ontvang.

You may also like...