Feestelikhede, kuiertyd, oordadigheid, sooibrand

Skram jy weg van lekker kuiergeleenthede om nagevolge soos sooibrand en ander spysverteringsprobleme te vermy?

Dit is ‘n belangrike deel van mens-wees om saam te eet en te kuier.

Ongelukkig gebeur dit soms dat ons effe oorboord gaan met lekker eet- en drinkgoedjies. Dan het ons spysverteringsisteme en lewer ‘n hupstoot nodig om van oortollige gifstowwe ontslae te raak.

Daar is veilige, doeltreffende natuurlike hulpmiddels wat jou lewe by sulke geleenthede baie makliker kan maak.

Die kruie en verteringsensieme in Digestron verbeter die hele spysverteringsproses vanaf peristalse wat die kos na jou ingewande toe afvoer tot die prosesse in jou maag en dermkanaal.

Coloplex (ook ‘n puik kruiekombinasie) werk heerlik sag en veilig om hardlywigheid teen te werk en die ingewande te reinig.

Liverplex help om die lewer gesond te hou en van skadelike gifstowwe te reinig.

Hou altyd hierdie hulpmiddels byderhand en gebruik hulle op aanvraag, wanneer jy voel dat dit nodig is.

Doen navraag by jan@verslank.net as jy meer wil uitvind. Meld asb. waar jy woon, sodat ons jou kan inlig oor bekombaarheid in jou area.

 

You may also like...