an,Hierdie advies is groot waarheid.
Ons grootste vyande is die verkeerde leefstyl,alles te vinnig, te veel stres,verfynde kosse met te veel kalorie,vleis ens,……………maar jy weet dit alles,dit is juis die alternatief wat jy propageer.n Geslag gelede was ons geleer dat die swarte wat destyds hoofsaaklik pap met marog eet,met hier en daar n stuk vleis ,passeer hoe-volume,nie slegruikende stoelgange,kry selde appendisitis,kolonkanker en koronere trombose.
Deel van gesond wees is om op jou hurke te sit as jy ontlas,en so die dikderm behoorlik leeg te maak.Selfs die groenvliee was nie naastenby so mal oor hulle veld faeces as in n blanke sin nie.!
Genoeg poefpraatjies.Hier reen dit en is dit koud.Groetnis, Jak.
Dr. C.J van den Bergh
M.Prax. Med. – FCFP(SA)