Hallo Jan,
Kosbaar hoe die Here op sy eie tyd werk met sy kinders!
Baie, baie dankie vir die inligting en gaan ek gebruik maak daarvan. Ek sal jou op hoogte hou.
Groete
Carla
Verslank.net - Jan en Juanita Greeff - Leefstylkonsultante
Dieet as Basis vir Slankheid en Gesondheid