Goeie middag Jan,
Ek het nogals goeie nuus om vir jou te vertel.
Ons het ‘n afspraak by ‘n dieetkundige gekry vir die 17de Junie.
Ons albei is vreeslik opgewonde en in die ander kant vreeslik bang, maar ek weet dat alles isĀ vir goed!
Die Here hou sy hand oor ons, daarom het ons geen rede om bang te wees!
Ek sal jou bietjie op hoogte hou hoe die behandeling vorder.
Baie dankie vir al jou ondersteuning en vir al die gebede wat jy uitgestuur het.
Vriendelike Groete,
E…