Wou pleegkind aanneem

Goeie middag Jan,

Jammer as ek so stil was die afgelope rukkie…dit gaan maar dol hier by die werk en dan by die huis is dit my familie en vriende wat my besig hou.  Werk maar hard het die afgelope rukie myself in my werk en familie en vriende in gelewe…doen alles vir hulle…werk hard…

Dit gaan fantasties…ek het die Here gevind en ek is nou in die proses om my lewe aan hom te gee… Ek het ‘n wonderlike man ontmoet wat vir die Here lewe en wie vir my as mens baie omgee en beteken…wat net die beste vir my wil he…almal kan die liefde tussen ons voel en ons is daar om getuig dat die Here groot is… Hy is ook bietjie ouer as ek en hy wee twat hy wil he…hy he took ‘n dogter en die is mal oor my…sy wil nie eenkeer huis toe gaan as sy ‘n naweek saam met ons spandeer het nie…ek spoil haar nie ek koop nie vir haaar goed nie…al wat ek doen is spandeer tyd saam met haar…alles gaan oor haar as sy by ons is oor ‘n naweek en ek dink dit is wat haar so gelukkig maak dat iemand bietjie aan haar dink…en haar deel van alles maak…

Ek het vandat ek hulle in my lewe het besluit teen die suster ding…ek het nooit geweet hoe vinnig mens aan ‘n kindjie geheg kan raak nie..dink net as daai kind van jou af weg gevat moet word hoe gaan jy en daai kind voel…miskien sale k dit nog oorweeg ek weet nie..ek is net bang ek kry weer seer, as ek ‘n kindjie elke naweek sien of so en eendag dan is die kindjie nie meer daar nie…ek hoop dit maak sin…

Verder gaan dit goed ek is gesond en bly die BULLE doen so goed ek is mos nou vir altyd en vir ewig ‘n baie lojale BLOU BUL…

Hoop dit gaan goed met julle ook?

Groete

R….