Die Epidemie van Oorgewig en Vetsug
Oorgewig en vetsug neem wêreldwyd epidemiese afmetings aan
Ons druk leefstyl lei al te dikwels na verwaarlosing in terme van voeding en fiksheid.
Oorgewig is die resultaat van te veel koolhidrate in die vorm van stysel soos brood, pasta, aartappels en rys, asook alkohol en soet bederfies soos sjokolade en koekies, en te min gereelde oefening.
Baie mense is te besig om by ‘n gereelde oefenprogram te hou. Sporadiese en onbestendige oefening dra by tot ‘n toename in gewig.
Oorgewig het die volgende negatiewe invloed:
1. Dit is ongemaklik.
2. Dit verlaag stamina.
3. Jy word gou moeg.
4. Die risiko van kanker, hoë bloeddruk, koronêre hartsiekte, tipe 2-diabetes en galblaasprobleme word verhoog.
5. Jou ledemate ly daaronder.
Associated Press het onlangs berig dat dokters nou vetsug as ‘n globale bedreiging vir gesondheid beskou. ‘n Ontleding deur ‘n omgewingsnavorsingsgroep, dui daarop dat vetsug die voorkoms van hartsiektes, beroerte, borskanker en kolonkanker verhoog het. Indien die toename in vetsug so voortgaan, word beraam dat meer as 400 000 mense per jaar net in die Verenigde State van Amerika as gevolg van vetsug-verwante siektes sal sterf!
Vetsug het wêreldwyd epidemiese afmetings aangeneem. Die Worldwatch Instituut het bevind dat daar tans 1,1 miljard oorgewig mense in die wêreld is!
Dink mooi oor wat jy doen sodat jy nie ‘n slagoffer van hierdie epidemie word nie.
Met erkenning aan Arnfried Klein-Werner
Die mees sinvolle en doeltreffende oplossing vir vetsug is tans OsoLean.
Gemaak van natuurlike verkrygde wei-proteïene en gevorderde tegnologie, vul OsoLean-poeier aan by die kos wat jy reeds geniet om met gewigsverlies te help.
Help jou om gewig te verloor terwyl jy maer spiere bou.
Help om maer massa tot vet verhouding te verbeter.
Help jou om versadig te voel.
Proteïene is bestanddele van lewende selle wat noodsaaklik is vir groei en herstel van weefsel.
Wei-proteïenisolaat is ‘n bron van aminosure wat kan help met spierproteïensintese.
Help met die bou van maer spiermassa terwyl dit help met gewigsverlies wanneer dit gekombineer word met gereelde gewig-/weerstandsoefening en ‘n energie-verminderde dieet.
Kontak my vir meer inligting of gaan direk na die skakel hier
Besoek ons by https://www.facebook.com/gesond.verslank