Alkoholprobleme en oplossings

Alkoholgebruik: Effekte en Oplossings

Alkoholgebruik lei tot die vorming van twee uiters toksiese samestellings in die liggaam, naamlik asetaldehied and malondialdehied. Hierdie samestellings veroorsaak oraloor in die liggaam massiewe vryeradikaalskade aan liggaamselle.

Die uitwerking van vryeradikaalskade deur hierdie alkoholmetaboliete, is soortgelyk aan vergiftiging deur bestraling.

Dit is die rede waarom mense wat te veel alkohol ingeneem het, die volgende dag so siek voel.

Indien ‘n Kombinasie van die anti-oksidante in die wonderproduk, Ultragard tydens die alkoholgebruik of voordat die persoon gaan slaap geneem word, sal dit help om die babalaas en baie van die skade wat die alkohol berokken, te voorkom en/of te herstel.

Ander nutriënte wat ook in Ultragard produk voorkom, neutraliseer die newe-effekte van alkohol en beskerm die liggaamselle teen die skadelike invloed van alkohol. Hulle is die voedsel-vorm vitamine C, vitamine B1, die aminosure cysteine and glutathione, vitamine E en selenium.

Elkeen wat alkohol gebruik behoort gereeld Ultragard te neem omdat die bestanddele help om die negatiewe impak van ‘n ongesonde leefstyl teë te werk. Die nutriënte wat dit bevat is veral belangrik om die lewer te help om by te bly met die bykomende lading wat baie en ryk voedsel en alkohol meebring.

Dit is ‘n remedie om byderhand te hou omdat dit jou sal help om selfs na afloop van oordadige feesvieringe op en top te voel.

Is daar sinvolle, goedkoper alternatiewe?

Sedert die volgende verklaring deur JAMA (Journal of the American Medical Association), op 19 Junie 2002: “We recommend that all adults take one multivitamin daily” het die debat oor aanvullers uiteindelik begin om te bedaar. Nou gaan dit minder oor die nodigheid aldan nie van ‘n aanvullingsprogram, maar eerder oor welke produkte die beste waarde vir geld bied.

Nutriënte in voedselvorm word ongeveer tienmaal beter deur die liggaam benut as kelerings en ander tegnologie wat poog om die benutting van sintetiese vitamines en anorganiese minerale te verbeter. Voedselvorm elemente bly ook ongeveer tienmaal langer aktief werk in die liggaam as gekeleerde sintetiese vitamines en anorganiese minerale.
Dit kom neer op ‘n keuse tussen duur urine en ‘n sinvolle opgradering van jou liggaam se dieetkundige status.

Aansprake moet bewys word

‘n Tipiese voorbeeld is die aansprake wat gemaak word oor die goeie hoedanighede van ‘n welbekende aanvuller wat van seegras-ekstrak vervaardig word.

Jy sal ongeveer 220 000 dosisse van die seegrasekstrak moet neem om al die belangrike immuniteitbouende selenium te bekom wat jou liggaam elke dag nodig het. Om genoeg foliensuur in te neem sal jy 100 000 dosisse moet neem. Een van die gevolglike probleme is dat jy in die proses ongeveer 6 500 keer meer kalium sal inneem as wat jy nodig het.

Die slotsom is dat dit eenvoudig nie moontlik is om al die voedingstowwe wat jou liggaam nodig het in voldoende hoeveelhede, toepaslike kombinasies en gebalanseerde hoeveelhede uit een kategorie van plantbron te kry nie.

Ultragard bied vir ongeveer R8 per dag die mikronutriëntwaarde van meer as R100 se vars vrugte en groente in gebalanseerde hoeveelhede. Boonop is die inhoud in voedselvorm en dus net so opneembaar asof dit uit vars plante geneem word.

‘n Vrolike hart bevorder die genesing, maar ‘n verslae gees laat die gebeente uitdroog – Spr 17:22 

 

You may also like...