ALLES-IN-EEN RESEP VIR ‘n GEWAARBORGDE PLATTER MAGIE
HEALTHGARDE B FAB ALLES-IN-EEN
‘n Natuurlike platter magie – gewaarborg!
‘n Slim-eet Maaltydplan, Wonderlike aanvullings en Oefenplan – al wat jy moet doen is om jouself te verbind om sukses te behaal.
Gebalanseerde maaltye met berekende tussenposes, sinvolle kombinering van voedselgroepe en slim keuses binne voedselgroepe en porsies verseker sukses.
Kry die B Fab Alles-In-Een 4 Stap Plan en verloor 4 kg in 4 weke.
Voorbereiding met aanvullers help om jou sisteem te reinig, drange en eetlus te beheer en metabolisme te versnel. Energieverskaffers gee lewenskrag en motivering terwyl ons Metabooster vet afbreek en help om spiere op te bou en te versterk en metabolisme verder te verbeter.
Die doelgerigte, progressiewe oefenplan bevorder blydskap en help met depressie en stres, terwyl dit metabolisme versnel om gewig te verloor. Dit genereer ook lenige spiermassa en bevorder gesonde bene, hart en niere, volgehoue energie, ‘n gesonde brein en geheue, immuniteit en ‘n goeie nagrus.
Sluit vandag aan ter wille van fantastiese gesondheid vir jouself en jou gesin.
Aanvaar ons belofte om na 4 maande ‘n nuwe “jy” te wees. Ons aanvullings, tee, oefenplan en maaltydplan sal jou help om jou doelwitte te bereik.
Neem ‘n voorfoto van jouself met jou B Fab Pakket en vertel van jou reis met ons op sosiale media.
Kry jou pakket tot 31 Oktober 2021 teen die spesiale bekendstellingsprys van slegs R792 en spaar R88 of betaal R50 om aan te sluit dan is die koste R594 en jy word boonop betaal om die boodskap te versprei.
Afhangend van waar jy woon kan daar afleweringskoste van R100 wees.
Klik op “Kontak” bo-aan die bladsy en laat weet hoedat ons jou verder kan bystaan.