Category: Aanvullers

Nog ‘n Evangelie?

Nog ‘n Evangelie?

Die Evangelie vir die Liggaam Daar is ‘n siening dat die Evangelie vir die mens se siel bedoel is. Die liggaam is gevolglik minderwaardig en dus van minder belang. So ‘n sienswyse bots egter...

Vitamine C die wondervitamine

Vitamine C die wondervitamine

  Vitamine C gesondheidsdeurbraak Die welbekende vitamine C of L-askorbiensuur is ‘n noodsaaklike nutriënt wat in voldoende hoeveelhede in die dieet van mense en sekere diere moet voorkom. Vitamin C speel ‘n belangrike rol...

Aanvullers: Skei die koring van die kaf

Aanvullers: Skei die koring van die kaf

Voedselaanvullings: Hoe om die Koring van die Kaf te Skei Inleiding Elders in die nuusbriewe is riglyne om jou te help om jou dikderm te reinig en om jou denke op gesonde slankheid te...

Laat jou liggaam herleef

Laat jou liggaam herleef

Fisiese Herlewing, Gehalte en Diensbaarheid Sedert 1989 het ek en Juanita elke jaar gevoel asof ons jonger word. Ons het in daardie dae geleer hoe om koring in grond wat met spoorelemente verryk is...

Voedselverarming – hoe erg is dit?

Voedselverarming – hoe erg is dit?

Moderne Voedsel – Die Feite oor Verarming   Wat bevat jou “gesonde” voedsel? (benaderde syfers)  *Bone en blaarslaai – 25% van die belangrikste minerale wat dit in die natuur gehad het, maar bykans GEEN sodium, mangaan,...

Kweek jou eie aanvullers

Kweek jou eie aanvullers

Kweek jou eie Vitamin- en mineraalaanvullers in jou Agterplaas Oorsig Almal van ons besef dat ons aanvullers nodig het. Die koste van mineraal- en vitamineaanvullers dwing egter baie van ons om kompromieë aan te...

Siekte word onbekostigbaar

Siekte word onbekostigbaar

Vermy die hoë koste van siekte Volgens ‘n proef onder meer as 100 000 werknemers in meer as 60 maatskappye verloor Suid-Afrika ongeveer R20-biljoen per jaar as gevolg van afwesigheid deur siekte. Finansiële druk...

Sonder proteindraers mors jy jou geld

Sonder proteindraers mors jy jou geld

Die Rol van Proteïndraers by Opname en Benutting In die nuutste gesondheidspublikasies deur skrywers wat op hoogte is van onlangse wetenskaplike deurbrake, word aanbeveel dat vitamien- en mineraalaanvullers liefs in voedselvorm geneem moet word....