Category: Algemeen

Covid-19 en gesigmaskers, suurstoftekort, breinskade, gevare vir kinders

Covid-19 en gesigmaskers, suurstoftekort, breinskade, gevare vir kinders

Gesigmaskers lei na breinskade weens suurstoftekorte en is veral gevaarlik vir kinders.

Breinselle sterf uit en kan nie hergroei nie.

Dekades vorentoe gaan neurodegeneratiewe siektes eksponensieel toeneem.

Gesigmaskers veroorsaak gevaarlike suurstoftekorte wat die brein aantas. Veral kinders en tieners ly.

Dit is ‘n misdaad om ‘n kind of ‘n adolessent se brein van suurstof te ontneem.

Dit gaan nie oor maskers, virusse of gesondheid nie.

Elkeen moet persoonlike verantwoordelikheid neem.

Infeksie, immuniteit en COVID-19

Infeksie, immuniteit en COVID-19

Corona en sy mutasies is nie goeie nuus nie. Daar is geen teenmiddel vir virusinfeksies nie en antibiotikas het geen effek op virusse nie. Ons godgegewe immuniteit is egter die antwoord. Die feit dat...

Die coronavirus – ‘n perspektief

Die coronavirus – ‘n perspektief

Wêreldwye mediaverslae oor die coronavirus en reaksie daarop word oënskynlik beïnvloed deur twyfelagtige persepsies, ‘n gebrek aan kennis oor virusse en ‘n bietjie stoutigheid deur joernaliste. Bespiegelings oor politieke of ekonomiese motiewe vir die...

Rou groente of gekookte groente?

Rou groente of gekookte groente?

Wat is beter wanneer dit by die metode kom waarop groente en vrugte voorberei word: moet ons dit rou of gekook eet? Met soveel botsende inligting wat in verband met voeding wat oor en...

Voorkoming of Behandeling?

Voorkoming of Behandeling?

  Uit Dr Marius se Spreekkamer: Voorkoming en behandeling Alhoewel die meeste mense dit begryp, is daar nog dikwels persone wat sukkel om die verskil tussen die mediese benadering (akute probleme en erge simptome)...

Is Inentings Werklik Nodig en Veilig?

Is Inentings Werklik Nodig en Veilig?

  Inentings – dink vir jouself, veral wanneer dit jou kinders raak Dit lyk asof daar konfik bestaan tussen die Verenigde Koninkryk se Gesamentlike Komitee vir Inenting en Immunisering (JCVI) se inentingsbeleid en hul...