Gelatienresep vir seer rug en gewrigte
Resep vir rugpyn en seer gewrigte Koop eetbare gelatien by enige supermark (150 gram is genoeg vir ‘n maand se behandeling.) Voeg in die aand 5 g gelatien (twee gelykvol teelepels) by ‘n kwart...
Verslank.net - Jan en Juanita Greeff - Leefstylkonsultante
Dieet as Basis vir Slankheid en Gesondheid
Resep vir rugpyn en seer gewrigte Koop eetbare gelatien by enige supermark (150 gram is genoeg vir ‘n maand se behandeling.) Voeg in die aand 5 g gelatien (twee gelykvol teelepels) by ‘n kwart...
Selfsorg – die longe Meer mense sterf waarskynlik wêreldwyd aan longkwale as aan enige ander toestand. Skade aan hierdie belangrike organe kan hoofsaaklik aan rook, besoedeling en respiratoriese infeksies toegeskryf word – maar al...
Geloftedag: Wat het gebeure in 1838 vandag met ons te doen? Die antwoord lê opgesluit in hoedat Suid-Afrika sou gelyk het indien die geskiedenis anders verloop het. Dit is veral die groot...
Wat is beter: ‘n ou brein of ‘n jong brein? ‘n Brein kan op jeugdige ouderdom beskadig of vernietig word. Dit kan egter ook na baie dekades, op hoë ouderdom steeds goed werk. Dit...
Kan Aspirien Hartkwale Verhoed? Na raming gebruik 40 miljoen Amerikaners elke dag aspirien, en wie weet hoeveel Suid-Afrikaners? Neem egter kennis van die nuutste waarskuwing uitgereik deur die US Food and Drug Administration (FDA)....
Masjiene, Medikasie en Gesondheid Die tradisionele doktersbesoek vir elke skeet word deesdae meer en meer bevraagteken. Hoë konsultasiefooie, duur medikasie, aggressiewe newe-effekte, onbekostigbare mediesefondse, swak resultate en die toenemende besef dat mediese intervensie...
Die Oorsprong van Siektetoestande Daar is drie hoofoorsake waarom mense siek word, naamlik beskadiging, vergiftiging en tekorte 1. BESKADIGING: hier moet onderskei word tussen verskillende soorte skade wat aan die liggaam en gees van...
Al die nuusberigte oor die Ebola virus laat ons oor baie dinge wonder. Gaan dit hier by ons uitkom? Indien wel, hoe gaan dit ons affekteer? Watse beskerming het ons tans? Word daar aan...
Reiniging van die lewer en galblaas Galblaasverwydering is tans een van die mees algemene vorms van sjirurgie ter wêreld. As jy oorgewig of ‘n diabeet is, dan boonop nog bejaard en ‘n vrou,...
‘n Lekker vryfie: Melaleuca Vapour Rub Jou voetsole kan olies en ander stowwe absorbeer. Sit byvoorbeeld ‘n knoffelhuisie in jou skoen en jy proe dit binne 20 minute in jou mond. Baie van ons...