Category: Leefstyl

Covid-19 (coronavirus) opdatering

Covid-19 (coronavirus) opdatering

Terwyl ek nie propageer dat die coronavirus ligtelik opgeneem moet word nie, doen die huidige massa-histerie meer skade as goed. Hopelik sal hierdie nuusbrief jou help om die breër prentjie beter te verstaan. Dit...

Die rol van Ingewandsgesondheid by die Hantering van Alzheimers en Outisme

Die rol van Ingewandsgesondheid by die Hantering van Alzheimers en Outisme

Die waarde en belangrikheid van gebalanseerde ingewandsbakterieë word te maklik onderskat. Natuurlike vriendelike bakterieë in ons ingewande het ‘n ingrypende invloed op ons gesondheid. Verwaarlosing van hierdie belangrike bakteriebalans kan katastrofies, selfs lewensbedreigend wees. Drs...

Jou kinders en die 100-jaar effek – die meeste van hulle gaan vroeër as hul ouers sterf

Jou kinders en die 100-jaar effek – die meeste van hulle gaan vroeër as hul ouers sterf

Kinders gaan nou op vroeër leeftyd as hul ouers sterf

Die gemiddelde lewensverwagting van 80 gaan radikaal afneem. Kinders gaan op ‘n vroeër ouderdom as hul ouers sterf.

Die oorsaak is verhoogde vetsug en gepaardgaande diabetes, die gevolg van gereelde eet van geprosesseerde kos oor drie generasies heen.

Babas se risiko om hartsiektes te ontwikkel word 3 tot 5 keer verhoog deur swak leefstyl van hul ouers en grootouers.

Radikale aanpassings is nodig anders gaan 1 uit 3 van die bevolking oor 30 jaar diabete wees en 70% van hulle sal aan hartsiektes ly.

Die probleem kan dadelik begin omswaai mits die nodige leefstylaanpassings gemaak word.

Glutenvry of graanvry – wat is die voor- en nadele?

Glutenvry of graanvry – wat is die voor- en nadele?

Is glutenvry of graanvry bevorderlik vir beter gesondheid? Baie mense voel werklik heelwat beter as hulle grane wat gluten bevat uit hul dieet weglaat. Diegene wat aan Crohn se siekte, prikkelbare dermsindroom of FODMAP...

Word ons kos doelbewus vergiftig?

Word ons kos doelbewus vergiftig?

Manipulasie van die Wêreld se Voedselvoorrade: Doelbewus of nie? Meer en meer laboratoriumresultate dui daarop dat die mensdom die wydverspreide manipulering van ons kosvoorrade moeilik sal oorleef. Sommige beskou die produsering van gemanipuleerde voedsel...

Kanker, ‘n Doodsvonnis?

Kanker, ‘n Doodsvonnis?

Kanker is NIE ‘n Doodsvonnis nie, dis ‘n Lewenstoestand Volgens Dr. Rashid A. Buttar is kanker geen doodsvonnis nie. Kyk gerus na sy video-opname by die skakel onderaan. Sy bevinding is dat die impak...

‘n Kankervry gemeenskap

‘n Kankervry gemeenskap

Mense lag vir hulle, maar dit is die enigste gemeenskap wat nie kanker kry nie Die Amish is ‘n traditionalistiese Amerikaanse Christelike gemeenskap. Hulle is bekend vir hul eenvoudige leefstyl, eenvoudige kleredrag en weersin...