Category: Nuusbriewe

Die coronavirus – ‘n perspektief

Die coronavirus – ‘n perspektief

Wêreldwye mediaverslae oor die coronavirus en reaksie daarop word oënskynlik beïnvloed deur twyfelagtige persepsies, ‘n gebrek aan kennis oor virusse en ‘n bietjie stoutigheid deur joernaliste. Bespiegelings oor politieke of ekonomiese motiewe vir die...

Die rol van Ingewandsgesondheid by die Hantering van Alzheimers en Outisme

Die rol van Ingewandsgesondheid by die Hantering van Alzheimers en Outisme

Die waarde en belangrikheid van gebalanseerde ingewandsbakterieë word te maklik onderskat. Natuurlike vriendelike bakterieë in ons ingewande het ‘n ingrypende invloed op ons gesondheid. Verwaarlosing van hierdie belangrike bakteriebalans kan katastrofies, selfs lewensbedreigend wees. Drs...

Jou kinders en die 100-jaar effek – die meeste van hulle gaan vroeër as hul ouers sterf

Jou kinders en die 100-jaar effek – die meeste van hulle gaan vroeër as hul ouers sterf

Kinders gaan nou op vroeër leeftyd as hul ouers sterf

Die gemiddelde lewensverwagting van 80 gaan radikaal afneem. Kinders gaan op ‘n vroeër ouderdom as hul ouers sterf.

Die oorsaak is verhoogde vetsug en gepaardgaande diabetes, die gevolg van gereelde eet van geprosesseerde kos oor drie generasies heen.

Babas se risiko om hartsiektes te ontwikkel word 3 tot 5 keer verhoog deur swak leefstyl van hul ouers en grootouers.

Radikale aanpassings is nodig anders gaan 1 uit 3 van die bevolking oor 30 jaar diabete wees en 70% van hulle sal aan hartsiektes ly.

Die probleem kan dadelik begin omswaai mits die nodige leefstylaanpassings gemaak word.

Kokosneutolie – ‘n gesonde alternatief?

Kokosneutolie – ‘n gesonde alternatief?

Een van die mees algemene vrae oor voedselgesondheid, is of kokosneutolie goed is vir jou, aldan nie. Hierdie vraag duik waarskynlik so gereeld op omdat kokos-olie vir jare lank ‘n dieetkundige stiefkind was omdat...

Glutenvry of graanvry – wat is die voor- en nadele?

Glutenvry of graanvry – wat is die voor- en nadele?

Is glutenvry of graanvry bevorderlik vir beter gesondheid? Baie mense voel werklik heelwat beter as hulle grane wat gluten bevat uit hul dieet weglaat. Diegene wat aan Crohn se siekte, prikkelbare dermsindroom of FODMAP...

Versapping – goed of nie goed nie

Versapping – goed of nie goed nie

Om te versap of om nie te versap nie Sal al jou drome oor gesonde voedingstowwe waar word as jy koudgeparste sappe drink? Versapping kan ‘n kortpad wees na baie voedingstowwe in ‘n klein,...