ALLES-IN-EEN RESEP VIR ‘n GEWAARBORGDE PLATTER MAGIE
Natuurlike gewigbeheer is ‘n moeilike doelwit maar hierdie gebalanseerde plan plaas dit binne almal se bereik.
Verslank.net - Jan en Juanita Greeff - Leefstylkonsultante
Dieet as Basis vir Slankheid en Gesondheid
Natuurlike gewigbeheer is ‘n moeilike doelwit maar hierdie gebalanseerde plan plaas dit binne almal se bereik.
Oorvoeding veroorsaak meer sterftes as ondervoeding Deesdae sterf meer mense wêreldwyd aan vetsug as aan hongersnood. Volgens Jerigo Mure Gebedsgids se dagstuk van 15 Maart 2018, is 1,9 miljard mense (39% van die wêreld...
Oorgewig en vetsug neem wêreldwyd epidemiese afmetings aan Ons druk leefstyl lei al te dikwels na verwaarlosing in terme van voeding en fiksheid. Oorgewig is die resultaat van te veel koolhidrate in die vorm...
Die Rol van Tradisie en Kultuur by die Identifisering van Plante vir Gewigverlies en Beter Gesondheid Tradisie ontstaan deur ‘n denkwyse, manier van dink of doen wat mense van ‘n bepaalde groepering, gesin of...
Kan vetsug die risiko vir depressie verhoog, en andersom – én die vermoë om jou gewig te beheer permanent belemmer? Daar is talle menings oor ons land se groeiende vetsugprobleem, maar selde word hierdie...
Om te verslank is ‘n meer ingewikkelde proses as wat ons besef Die mens is ontwerp om in ‘n komplekse stelsel waardeur ons oorleef na kos te soek. Onlangse navorsing dui daarop dat ons...
VREDE WAT DIE MENSLIKE VERSTAND TE BOWE GAAN Shari het met haar pastor gaan praat oor die depressie en angstigheid wat sy oor die afgelope paar maande ervaar het. Die medikasie wat sy vir...
Jy doen heel waarskynlik reeds ‘n paar van die dinge wat nodig is om te verslank. Die geheim is egter om te weet hoe om bepaalde oefeninge te doen vir maksimum gewigverlies. Wanneer jy...
Oorgewig: ‘n Bybelse Perspektief In die tyd van die Nuwe Testament [3 Joh.:2] was daar ‘n gewilde dwaling, naamlik dat die gees en die liggaam geskei moet word. Daar is geglo dat die liggaam...
Wat jy NIE wil weet oor verslanking en vetsug nie Baie van ons begeer daardie fietse lyfie. Dit sal egter dwaas wees om die prys van swak gesondheid daarvoor te betaal. Dit sal ook...