Covid-19 – die LEUNS, die WAARHEID en LEWE

Op 22 Julie 2020 berig die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) dat 4,1% van die bevestigde gevalle van covid-19 wêreldwyd dodelik is. Die syfer vir Suid-Afrika is 1,4%. Griep staan op 9%.

SA het in 2018 ongeveer 36 000 griepsterftes gehad en elke jaar meer as 60 000 weens TB. Covid-19 lyk baie minder gevaarlik. Mediafokus op voëlgriep, varkgriep of tuberkulose soos op covid-19, sou veel erger “pandemies” gefabriseer het.

Regverdig hierdie syfers die vernietiging van ‘n ekonomie en die lewens van baie mense?

Die probleem

Die angs van oorlog het in 1918 die wêreld se immuniteit afgetakel. In die 2 jaar daarna sterf tussen 30 en 50 miljoen mense aan vier opeenvolgende griepgolwe.

Die covid histerie is ‘n propagandaset. Ons vererger dit deur ons immuniteit met ‘n woeste leefstyl, gejaag na geld, kitskos en gebroke verhoudings af te takel.

Ons natuurlike reaksie is om op ons immuniteit staat te maak om virusse te beveg. Angstige pogings om van immerteenwoordige virusse te probeer ontsnap, lei na selfvernietiging.

Die covid “nuwe normaal” is dwase opstand teen die natuur. Die dra van maskers, isolasie, ‘n gebrek aan sonlig, armoede, swak voeding en negatiwiteit lei na angs. Dit ondermyn ons immuniteit verder. Dit is nie LEWE nie. Lewe is nabye, liefdevolle verhoudings en aanraking.

Die oplossing

Ons regering is mislei en word beheer deur diegene wat die WGO en die hoofstroommedia besit en beheer. Korrupte, van bo-beheerde, geldgedrewe politieke strukture manipuleer en verslaaf ons met propaganda en ontmens ons.

Regerings word deur en vir die mense daargestel. Ons moet net saamstaan, saamstem oor die tipe regering wat nodig is en dit doen. Westerse demokrasie werk nie vir Afrika nie. Ons het ‘n regering nodig wat op ekonomiese eerder as politieke beginsels gebaseer is, om te verseker dat ons land nooit weer gevange gehou sal word deur korrupte politici nie. JY, die individu, hou die sleutel – die krag van een.

Implementering

Die krag van een is sterker as al die rykdom en propaganda van die wêreld.

As elke persoon wat hierdie boodskap ontvang dit elke dag aan twee mense oordra en sorg dat hulle dieselfde tot op 3 vlakke doen, sal ons binne 26 dae die hele land bereik. Dit sal veral aan die begin inspanning en spanwerk verg, maar dit is noodsaaklik om die boodskap volhoubare momentum te gee. Nadat jy ‘n persoon gelei het tot by die punt waar hy/sy dieselfde doen, dit wil sê om sy/haar vriende te lei tot drie vlakke, het jy ‘n vermenigvuldigingsproses aan die gang gesit wat jy nie kan stop nie.

Indien jy in LEWE glo, versprei asb. die waarheid. Doen dit net.

Maak minstens twee afskrifte daarvan op enige manier. Dra dan die inhoud oor aan twee van jou naaste, mees betroubare familielede of vriende en help hulle om dieselfde te doen totdat hul die proses op die volgende vlak dupliseer. Sorg dat jou vriende hul vriende wys hoe om hul vriende te wys om dit te doen.

Moedig hulle aan om by The Unity Group aan te sluit. Vordering en die volgende stap wat ons gesamentlik sal doen, sal via die webwerf en ook deur hierdie dieselfde krag-van-een metode gekommunikeer word.

Kort voor lank sal media kennis neem, want hul bestaan hang meer af van getalle as van hul base se geld.

Bestudeer die webwerf en sluit aan om jou bydra te lewer om ons land sy potensiaal te help bereik.

You may also like...