Doelgerig eerder as moeg en moedeloos
Omskep Moegheid en Moedeloosheid in Doelgerigtheid
Aanhaling: Die enigste verskil tussen ‘n groef en ‘n graf is die diepte.
Maak jou besig-wees jou moeg en afgemat? Luister na ‘n kort, inspirerende opname van 3 en ‘n half minute, wat jou aanmoedig om nie langer toe te laat dat dit gebeur nie.
As dit wat jy tans doen vir jou frustrasie eerder as vreugde skep, behoort jy iets aan die saak te doen. Miskien is daar ‘n meer vervullende loopbaan wat beter by jou gawes en belangstellings pas, wat vir jou meer sin en doelgerigtheid in jou lewe sal gee.
Luister na die opname by
http://www.bemotivatedtoday.net/content.asp?pageId=56
Ek hoop dat dit vir jou sinvol is en dat jy dit geniet!
Bevestigings:
Ek is besig om my lewensdoel te ontdek
Ek lewe doelgerig en ek is ‘n presteerder
Wees alles wat jy kan wees.
Motiveringsboodskap deur Arnfried Klein-Werner, Motiveerder en Hoofuitvoerendebeampte – Be Motivated Today
Wil jy graag elke dag ‘n bemoedigende en inspirerende boodskap via e-pos ontvang? Die gemiddelde huishouding spandeer meer as R3 per dag aan nuusblaaie vol van berigte oor misdaad, geweld, ontrouheid en ander negatiewe dinge.
Vir ‘n maksimum van R1,50 per dag (dit kan ook so opwindend min word as -∞, dus ‘n inkomste sonder perk) kan jy elke dag ‘n positiewe, opbouende boodskap via jou e-pos ontvang. Gewoonlik net ‘ n kort e-pos, soms ‘n klankopname soos hierdie een, soms ‘n kort video-opname.
Registreer vir ‘n 9-dae GRATIS proeflopie by
http://www.BeMotivatedToday.net/9441
Daar is geen verpligtinge en geen risiko nie. Wat kan jy verloor?
Jy sal ook ‘n e-boek ontvang oor hoedat jy jou potensiaal kan ontsluit. Kyk verder hoedat jy toegang kan kry tot ‘n kursus wat werklik werk om jou op ‘n unieke manier te help om ‘n passiewe inkomste te genereer.
Besoek http://www.BeMotivatedToday.net/9441
Hoe oud sou jy wees indien jy nie geweet het wat jou ouderdom is nie?