Drink genoeg water

Drink jy Genoeg Water?

Een glas water neem die middernaghongerpyne van bykans 100% van die dieeters weg wat aan ‘n Universiteitstudie deelgeneem het.

Te min water is die #1 sneller van moegheid in die dag.

Navorsing dui daarop dat 8-10 glase water per dag aansienlike verligting bring vir rugpyn en pyn in ledemate by tot 80% van diegene wat daaraan ly.

‘n Verlaging van slegs 2% in liggaamswaterinhoud kan aanleiding gee tot dowwe korttermyngeheue, probleme met basiese wiskunde en probleme om op ‘n rekenaarskerm te kan fokus.

Om 5 glase water per dag te drink kan die risiko van kolonkanker met 45% verlaag, die risiko van borskanker met 79% en kanker in die blaas met 50%.

Drink jy elke dag genoeg skoon water?

Kyk ook na “Japannese waterterapie” by Nuusbriewe/Verslanking vir heelwat meer oor die voordele van genoeg water en riglyne oor ‘n spesifieke waterterapiemetode.

You may also like...