Die bestuur van jig (gout)

Dit is noodsaaklik om ‘n normale liggaamsgewig te handhaaf.

  • Moenie eetgiere of kitsdiëte volg nie.
  • Vermy alkohol.
  • Vermy alle orgaanvleis, byvoorbeeld lewer, niere ens.
  • Vermy vetterige vis soos sardyne, ansjovis en vissmeer.
  • Vermy peulgewasse soos sojabone, gebakte bone ens.
  • Vermy vleisekstrakte.
  • Beperk inname van semels en koringkiem.
  • Beperk rooivleis tot driemaal per week (ongeveer 500g gekookte gewig per week)

Dieetkundige hulpmiddels

‘n Aantal kragtige hulpmiddels kan jou liggaam help om jig en die effekte daarvan onder beheer te hou.

Hulle is

  • Ultragard as stewige onderbou
  • Uritron wat die urinere sisteem ondersteun en onder andere help om uriensuur te beheer
  • Omegatone, met die noodsaaklike Omega 3 vetsure wat so belangrik is vir doeltreffende bloedsirkulasie. Die omega-olies het ook pynstillende en anti-inflammatoriese eienskappe.  Omegatone bevat ook die belangrike ko-faktore om goeie benutting van die Omega-olies te verseker.

Kommentaar

#3 Admin 2014-01-04 09:26

Antwoord asb aan

#2 Admin 2014-01-04 09:25

Hi Johan, dankie vir jou navraag. Ek kan dit baie vinnig vir jou reel, laat weet my asb waar jy woon. Dalk is daar ‘n verspreidinsent rum naby jou.

#1 Johan Jansen van Nieuwenhuizen 2014-01-03 18:03

Hi, waar kan ek Ultragard en Uritron kry vir jig ?

Groete,
Johan