Dieet vir Candida

Voedselsoorte om te vermy:

Voedselsoorte wat suurdeeg as ‘n bygevoegde bestanddeel  by voorbereiding kan bevat. Die etiket kan “Leavening agent” aandui:

  • Brood
  • Beskuitjies
  • Koek en koekmengsels
  • Kraakbeskuitjies
  • Hamburgers
  • Weense worsies
  • Rolletjies
  • Melk met bygevoegde vitamines
  • Pastye
  • Geprosesseerde vleise
  • Vis en hoender met broodkrummels voorberei
  • Meel met bygevoegde vitamines uit suurdeeg

Voedselsoorte wat suurdeeg of suurdeegagtige bestanddele kan bevat as gevolg van hulle natuurlike samestelling of die wyse waarop hulle vervaardig of geproduseer word:

  • Sampioene
  • Tee
  • Karringmelk
  • Suurroom
  • Sojasous
  • Truffels
  • Jogurt
  • Sjokolade
  • Kaas: Alle soorte met inbegrip van dikmelkkaas
  • Sitroensuur: Bykans altyd van suurdeeg afkomstig
  • Sitrus vrugtesappe: Alle soorte, bevrore of geblik. Gebruik vars uitgedrukte sap, liquifruit or ceres suiwer vrugtesappe
  • Gedroogde vrugte: Alle soorte
  • Gisdrankies: Alle soorte – bier, jenewer, whisky, wyn, rum ens.
  • Moutprodukte: Alle soorte, bv. graankosse, sjokolade, gemoute melkdrankies.
  • Monosodium glutamaat: Kan van suurdeeg afkomstig wees
  • Asyn: Alle soorte – gedistilleerde appel, peer of druiwe. Kan ook voorkom in babakosse, graankosse, braaisouse en ander vooorbereide souse, mayonnaise, pasteie, olywe, suurtjies, slaaisous, agurkies en tamatiesous
  • Suurdeegekstrakte: Marmite, Bovril, Fray Bentos.

Die volgende substanse is van suurdeegbronne afkomstig:

  • Antibiotikums
  • Vitamine B12
  • Chloromisetien
  • Linosien
  • Myesienmedikasie
  • Penisillien
  • Tetrasiklienes en ander uit suurdeegkulture afkomstig
  • Multivitamines: Kapsules of tablette wat B-kompleks vitamines bevat of wat uit suurdeeg vervaardig word.

Dit is baie belangrik om seker te maak dat jou ingewande met voldoende vriendelike bakterieë bevolk bly. Die beste kombinasie probiotikas wat goeie waarde vir geld bied waarvan ek weet is Floraplex.

Kontak ons by jan@verslank.net vir meer inligting oor Floraplex. Meld asb waar jy woon sodat ons jou kan inlig oor bekombaarheid in jou area.