- Selekteer kossoorte wat maklik verteer en wat nie met ongemak ge-assosieer word nie
- Eet gereeld klein maaltye, moet nie etes oorslaan nie en moet nooit ooreet nie
- Eet klein porsies, kou deeglik en eet stadig
- Doen eenvoudige voorbereiding met alle voedselsoorte
- Kies onverfynde heelgraankosse
Vermy
- alkohol
- aspirine (Gebruik parasetamolprodukte)
- bruisdrankies
- gebraaide kossoorte
- speseryagtige kosse. Peper is ‘n sterk irritant
- ryk, romerige kosse, terte en koeke
- varsgebakte brood en rolletjies
- kaffeïndrankies
- kougom
- gerookte kosse soos spek, ham, kippers, ens.
- melk – ten spyte van die kalmerende effek van melk, stimuleer dit suurafskeiding en is dit nie ‘n effektiewe teensuurmiddel nie
- slaaptydversnaperings – dit verhoog die produksie van suur gedurende die nag
Die breë verskeidenheid van goeie gehalte voedingstowwe in Ultragard bied talle gesondheidsvoordele. Dit bou immuniteit en werk vroeë veroudering teë maar dit sal ook jou spysverteringsisteem help om maagongemak op natuurlike wyse onder beheer te kry omdat dit so ryk is aan ekstrakte uit groente en vrugte.
Nog ‘n produk wat wondere vir maagongemak kan verrig is Digestron. Hierdie gespesialiseerde produk bevat ‘n puik kombinasie van voedingstowwe wat jou spysverteringsisteem nodig het om normaal te funksioneer.
Kontak ons by jan@verslank.net vir meer inligting oor hierdie produkte. Meld asseblief waar jy woon sodat ons jou kan help met bekombaarheid in jou area.