Feestye en stresvlakke

Feesseisoene en jou Stresvlakke

Min van ons besef hoeveel dinge in die spitstyd van die jaar ons stresvlakke opjaag. Selfs jou vakansie kan die teenoorgestelde uitwerking hê as wat jy verwag en hoop.

Sielkundiges Holmes, Rahe and Masuda het ‘n skedule van spanningbouende ervarings opgestel en aan elkeen ‘n telling toegeken. Die hoër tellings dui op hoër spanningvlakke.

Hoog op die lys is:
• Afsterwe van ‘n lewensmaat
• Egskeiding
• Vervreemding van huweliksmaats
• Dood van ‘n familielid
• Troues
• Ontslag uit werk

Laer af vind ons:
• Verandering van eetgewoontes
• Vakansies
• Kersfees
• Klein wetsoortredings

Dit sluit nie eens dinge in soos
• om ‘n nuwe besigheid te begin
• ‘n huis te koop of verkoop
• opknapping van jou huis
• of die koop of verkoop van ‘n motor nie.

Aan hoeveel stres is jy in die afgelope ses maande blootgestel?

As jou blootstelling hoog is verhoog dit jou kanse om siek te word. Probeer dus om veral in die komende feestyd jou stresvlakke te beheer.

Hierdie belangrike boodskap kom van die Be Motivated Today span wat elke dag vir my iets positief stuur. Dit kos baie minder as wat die gemiddelde huishouding aan koerante bestee. Boonop stel dit onder andere ‘n gratis e-werkboek oor streshantering beskikbaar.

Indien jy ook graag elke dag sulke boodskappe en ook die gratis werkboek wil ontvang, kyk na http://www.BeMotivatedToday.net/9441. Jy kan ‘n gratis proeflopie van 14 dae probeer en ook ‘n verslag aflaai oor hoedat jy risikovry ‘n passiewe inkomste kan genereer.
Bevestigings:
Ek oefen gereeld
Ek pas myself op
Ek eet gesond
Smile
A curve that can set a lot of things straight.

You may also like...