Ons Skepper-God is Liefde. Sy almag is in Sy liefde gesetel. Hy gee Sy liefde en dus ook Sy almag in ons hande.
Wanneer ons dus vir mekaar by Hom liefdevol en in vertroue in gebed intree dan ontsluit ons Sy onbeperkte almag in die lewens van diegene waarvoor ons bid.
Neem vrymoedigheid om jou gebedsversoeke aan ons te stuur.
Neem ook asseblief vrymoedigheid om ons te nader sodat ons jou op ons lys van voorbidders kan plaas.