Bid vir beroerte

Linda skryf:

‘n Vriendin van my se vriend Dirk het ‘n beroerte gehad en is ernstig bid asb saam met ons en hulle en veral ook vir haar (Karen) sy probeer op die oomblik sy sowel as haar eie besigheid bedryf en dan hospitaalbesoeke doen ens. Hy het nie medies nie en is in staatshospitaal. Dankie

Kommentaar

#1 Admin 2014-06-12 06:00
Linda, vertroue in die Here word altyd deur Hom ge-eer, daarom vertrou ek dat Hy reeds jou versugtinge gehoor het en uit koms gegee het.