Gesondheid en geluk
Die Fondasie vir ‘n Gesonde en Gelukkige lewe
Praktiese riglyne oor hoe om jou liggaam goed te versorg, met die klem op wat jy eet.
Die eetplanne by www.verslank.net gee steeds die ideale balans vir beide gewigbeheer sowel as gesond eet.
Omdat soveel faktore ‘n rol speel by verarming van voedsel se mikro-element inhoud, het die rol van aanvullers in die afgelope paar dekades baie belangrik geword. JAMA (die Amerikaanse mediese vereniging se joernaal) het reeds etlike jare gelede ‘n artikel gepubliseer waarin aanbeveel word dat alle volwassenes elke dag ‘n goeie multivitamin- en mineraalaanvuller behoort te neem.
Hierdie nuusbrief: http://www.verslank.net/index.php?option=com_content&task=view&id=46&Itemid=2 gee sinvolle riglyne oor waarna jy in aanvullers moet kyk om goeie waarde vir jou geld te kry.
Die enigste produk waarvan ek weet wat aan al bogenoemde vereistes voldoen, is Ultragard van Sportron.
Gebruik die “Kontak” skakel om meer inligting oor Ultragard aan te vra. Laat ons asb. weet waar jy woon sodat ons jou kan adviseer oor bekombaarheid in jou area.
Die kardioloog se dieet: as dit goed smaak, spoeg dit uit!