Griepinentings: oorsaak of oplossing?
Is Griepinentings reg vir jou? Weeg die feite én alternatiewe op
Herfs is die tyd wanneer almal gebombardeer word met pro-griepinentingspropaganda. Die publiek word dikwels aangeraai dat ALMAL griepinentings moet neem.
Voor- en nadele: die feite
Terwyl die inentings voordele kan inhou, lyk dit eerder waar dat die grootste voordeel by die winste in die sakke van die vervaardigers en verspreiders van die entstof lê.
Hier is ‘n aantal bevindings uit Wikipedia, die onafhanklike Internetensiklopedie:
1. Die entstof word in bevrugte hoendereiers gekweek. Soek dus eerder ander alternatiewe as jy allergies is vir eierproteïn
2. Daar is geen meetbare voordeel vir kinders onder die ouderdom van twee jaar nie
3. By volwassenes tot op 60 kan beskerming tussen 55 en 77 % wees
4. Op 65 neem beskerming af na 40 tot 50%
5. Bo 70 bied die inenting slegs 15 tot 30% beskerming
6. By ouer mense is daar geen beskerming teen griep as sulks nie maar wel ‘n mate van beskerming (kyk persentasies hierbo) teen longontsteking en hospitalisasie
Boonop dui hierdie syfers op beskerming teen die bestaande BEKENDE virusse. Entstowwe bied GEEN beskerming teen nuwe virusse of mutasies nie en ook geen beskerming teen bakteriese of fungusinfeksies nie.
Indien die newe-effekte teen hierdie agtergrond opgeweeg word is dit duidelik dat daar ‘n beduidende persentasie van die bevolking is vir wie die nadele die voordele kan oorskry of wat meer baat by alternatiewe kan vind.
Die newe-effekte van inentings
Teerheid en rooiheid
Opswelling
Koors
Pyn
Seer keel
Hoes
Moegheid
Hoofpyn
Bykomende newe-effekte by kinders:
Loopneus
Toe bors
Hyging
Maagpyn
Braking
Diaree
Alternatiewe
Dr. Arien van der Merwe skryf in haar boek, Geluk & Gesondheid oor ‘n aantal kruie. Op grond van deeglike navorsing maak sy die volgende stellings oor die 9 kruie:
Die kruie is antibioties in die breër konteks. Dus help dit die liggaam om alle tipes van mikrobes te bekamp, naamlik virusse, bakterieë en fungusse.
Hulle is kragtige immuniteitstimulante wat met of sonder ander medikasie (gewone antibiotikums) gebruik kan word.
Dit werk vir kroniese of akute toestande en het geen skadelike newe-effekte nie.
Dosisse kan na behoefte verhoog of verlaag word – oordosering is nie moontlik nie.
Die 9 kruie en hulle eienskappe:
1. KNOFFEL
Algemene immuniteitbouer
Ontwurm, antibakteries, bekamp virusse en fungus
Verlig pyn en koors
Ontsmet, onderdruk kankergroei
Hoesmiddel
Detoksifiseer karsinogene
Verlaag LDC – Cholesterol en verhoog DLL-Cholesterol
Verminder samevoeging van bloedplaatjies – ‘n belangrike faktor in koronêre hartvatsiektes
Verlaag bloeddruk waar hipertensie voorkom
2. ECHINACEA
Ontsmet, onderdruk kankergroei
Hoesmiddel
Detoksifiseer karsinogene
Verlaag LDC – Cholesterol en verhoog DLL-Cholesterol
Verminder samevoeging van bloedplaatjies – ‘n belangrike faktor in koronêre hartvatsiektes
Verlaag bloeddruk waar hipertensie voorkom
3. HYDRASTIS (“Golden Seal”)
Bevorder snelle herstel van slymvliese na infeksies
Natuurlike antibiotika en anti-inflammatories
Uitstekende resultate by eerste tekens van verkoue of griep
Antisepties, detoksifiseer en as vaatvernouer doeltreffend teen aambeie, ekstern aangewend of mondelings toegedien
Behandel aknee, ekseem, gastro-intestinale probleme, brongitis, candida
Help om infeksies van urinêre stelsel, gastritis, rousere, naarheid, hardlywigheid, diarree, spysverteringsprobleme te bekamp
4. PEPERMENT
Verbeter funksionering van Vit. C en funksioneer as anti-oksidant
Versnel genesing van slymvliese na infeksies
Anti-inflammatories, verbeter spierpyn en griepsimptome
Werk konjunktivitus (bindvliesontsteking) tee
5. DUISENDBLAD (“YARROW”)
Anti-inflammatories, normaliseer koors
Behandeling van hipertensie
Versnel perspirasie en verbeter verkoues
Help vir bloeiende aambeie – kan ekstern aangewend word
6. SUURLEMOEN VERBENA
Help vir koors, maagaandoenings, verstopte neus en lugweë
7. ASTRAGALUS
Bekende Sjinese krui (Huang Qi) – eeue-oue immuniteitstimulant
Behandeling van herhalende verkoues en ander ontsteking van die lugweë
8. KAMILLE
Kalmerende krui wat teen fungus, bakterieë en pyn werk
9. NARTJIESKIL
Een van die “bioflavonoid” – gesin wat hoë vlakke van anti-oksidantaktiwiteit handhaaf
Dit help met ontstuwing van die slymvliese en lugweë, elimineer klamheid en is anti-asmaties, antibakteries, anti-inflammatories en anti-allergies
Die Koste-faktor
Ons ervaring is dat, indien jy al nege hierdie kruie kombineer, jy gemiddeld 5 tot 8 dosisse nodig het om ‘n griep of verkoue-aanslag af te skud, teen ongeveer R6 per dosis vir volwassenes, mits jy die kruie begin neem sodra die eerste waarneembare simptome voorkom.
Infagard van Sportron bevat al die genoemde kruie in doeltreffende verhoudings. Gebruik twee dosisse per dag vir voorkoming.
Omvattende beskerming sonder newe-effekte
Omdat Infagard jou beskerm deur jou immuniteit teen infeksie op te bou, het jy en jou hele gesin, jonk en oud, selfs babas, beskerming teen ALLE virusse, alle bakterieë en selfs teen fungusinfeksies, sonder enige newe-effekte.
Bestel nou jou Infagard
Die goeie nuus is dat Infagard al 9 hierdie puik kruie in die korrekte verhoudings bevat. Infagard kos R246 vir 30 ml (ongeveer 40 dosisse.) Die prys sluit oornag aflewering na jou naaste Poskantoor in.
Deponeer aan G J Greeff by Absa, Bela-Bela, tjekrekeningnommer 100 124 111 3, e-pos die bevestiging en jou naam en adres aan jan@verslank.net.
Laat weet die poskantoornaam en poskode en ons stuur die “Speed Services” opsporingsnomer vir jou per e-pos. Haal jou kruiedruppels die volgende werkdag by die toonbank af.
Bestaande kliënte
Nuusbriefintekenaars met bestaande reelings is natuurlik welkom om hulle Infagard by die geïdentifiseerde verspreidingspunte aan te koop.
Aanhaling: You can set yourself up to be sick, or you can choose to stay well.
Outeur: Wayne Dyer 1940-, Amerikaanse Psigoterapeut, Skrywer, Lektor.