Infeksie, immuniteit en COVID-19

Corona en sy mutasies is nie goeie nuus nie. Daar is geen teenmiddel vir virusinfeksies nie en antibiotikas het geen effek op virusse nie. Ons godgegewe immuniteit is egter die antwoord. Die feit dat die oorgrote meerderheid van sterftes vanweë coronavirusinfeksies bykans almal persone met verswakte immuniteit is, bevestig dat ‘n sterk immuniteitsisteem die allerbeste beskerming bied. Anders gestel, 97% van persone wat deur die coronavirus aangetas word, herstel volledig omdat hul immuunstelsel werk.

Infa is ‘n kombinasie van 9 wonderlike kruie wat saamwerk om blitsvinnig weerstand teen enige infeksie, hetsy dit ‘n virus, bakterie of swam is, op te bou. Dit het ook talle ander gesondheidsvoordele. Kyk na die kruie se individuele eienskappe:

1. Knoffel: ontwurm, beperk groei van virusse en swamme, verlig pyn en koors, ontsmet, onderdruk kankergroei en hoes, ontgif karsinogene, verlaag LDC-cholesterol, verbeter DLL-cholesterol, verminder bloedplaatjie-interkonneksie (‘n belangrike faktor in koronêre hartsiektes), verlaag hipertensiewe bloeddruk.

2. Echinacea: ontsmet, onderdruk kankergroei, ‘n hoesmiddel, ontgif karsinogene, verlaag LDC-cholesterol en verbeter DLL-cholesterol, verminder bloedplaatjie-interkonneksie en verlaag hipertensiewe bloeddruk.

3. Hidrastis (Golden Seal): Versnel die herstel van slymvliese na infeksies, natuurlike antibiotika en anti-inflammatories, uitstekende resultate wanneer eerste simptome van verkoue en griep voorkom, antisepties, ontgif en verbeter aambeie deur bloedvate te vernou, behandel aknee, ekseem, gastro-intestinale probleme, brongitis en candida, verhinder infeksie van die urinêre stelsel, gastritis, maagsere, hardlywigheid en spysverteringsongesteldhede.

4. Peperment: verbeter die werking van Vit. C as ‘n anti-oksidant, versnel die herstel van slymvliese na infeksies, anti-inflammatories, verminder spierpyn en griepsimptome, bestry konjunktivitus.

5. Yarrow: anti-inflammatories, normaliseer koors, behandel hipertensie, versnel transpirasie en verhoed verkoue, help vir bloeiende aambeie.

6. Suurlemoenverbena: Bestry koors, maagaandoenings, toe neus en verstopte asemhalingskanale.

7. Astragalus: ‘n bekende Chinese krui (Huang Qi) – ‘n eeue-oue immuunversterker om herhaalde verkoues, griep en ander respiratoriese infeksies te behandel.

8. Kamille: ‘n ontspanningshulpmiddel wat swamme, bakterieë en pyn bestry.

9. Mandarynskil: ‘n lid van die bioflavonoïdfamilie wat hoë vlakke van anti-oksidantaktiwiteit handhaaf. Dit help om slymvliese skoon te maak, elimineer klamheid en het anti-asmatiese, antibakteriese, anti-inflammatoriese en anti-allergiese eienskappe.

Die kombinasie van hierdie 9 kruie in Infa werk sinergisties saam om die totale effek veel sterker te maak as dié van enige van die individuele bestanddele. Normaalweg word 5 tot 8 dosisse benodig om griep of ‘n verkoue hok te slaan, teen slegs ongeveer R2 per dosis vir volwassenes. Dit MOET egter dadelik geneem word, sodra die eerste waarneembare simptome verskyn. Dit is veilig vir pasgebore babas, swanger vroue en ou mense en werk selfs beter vir jou huisdiere. Babas en kinders benodig slegs ‘n dosis van een druppel per lewensjaar en huisdiere ook net een of twee druppels.

Infa is ‘n veilige, newe-effekvrye beskerming teen alle virusse, bakterieë en swamme vir die hele gesin. Neem dit een-of tweemaal per dag voorkomend of elke twee uur terapeuties. Dit word normaalweg onder die tong geneem maar werk ook uitstekend ekstern op wonde, in die ore, op absesse in die mond en elders, ens. Ons gesin het deur die kruie in Infa al tienduisende rande in mediese uitgawes, veeartskostes en baie ellendes gespaar.

Die produk word in 50 ml botteltjies verpak en ons stel dit graag teen slegs R120 beskikbaar. Gebruik die “kontak” skakel om my te laat weet waar jy woon dan stuur ek vir jou inligting oor hoe en waar om dit ten beste te bekom want daar kan afleweringskoste wees.

You may also like...