Jou mening asseblief

‘n Geleentheid vir Lesersdeelname

Ons het ‘n tyd gelede weggedoen met die forum op www.verslank.net omdat dit ‘n agterdeur geskep het vir die publikasie van ongewensde en irrelevante inhoud.

Tweerigting kommunikasie bly egter vir ons baie belangrik, daarom het ons ‘n ander (en veilige) manier gesoek waarop ons deelname en bydraes deur lesers kan toelaat en bevorder.

Het jy al gedink oor een of meer van hierdie vrae? Of sal jy graag jou mening daaroor lug, of hoor wat ander te sê het?

Waar kry ek geluk, gesondheid, sin in die lewe, lewenskrag en entoesiasme?
Wat behels ‘n oorvloedige lewe?

Omvat die Evangelie meer as net die spirituele lewe?

Besoek asseblief ons kuierblad by https://www.facebook.com/gesond.verslank/

en vertel hoedat jy oor die saak voel, of kyk net wat ander oor die onderwerp te sê het.
Only Irish coffee provides in a single glass all four essential food groups: alcohol, caffeine, sugar and fat.    Alex Levine

You may also like...