‘n Lekker vryfie

‘n Lekker vryfie: Melaleuca Vapour Rub

Jou voetsole kan olies en ander stowwe absorbeer. Sit byvoorbeeld ‘n knoffelhuisie in jou skoen en jy proe dit binne 20 minute in jou mond.

Baie van ons gebruik reeds vir jare lank salfies met vlugtige olies vir seer lippe, tone en baie plekke tussenin. Het jy egter al van hierdie een gehoor? Dit werk, en niemand, selfs wetenskaplikes, weet werklik waarom nie.

As jou kind (of volwassenes ook) snags hoes, wend ‘n dikkerige lagie Melaleuca Vapour Rub aan op die voetsole, bedek met sokkies en die swaar gehoes hou binne minute op en bly vir ure lank weg.

Hierdie raat is meer doeltreffend by kinders as selfs baie sterk voorskrifmedikasie vir hoes. Dit werk ook baie kalmerend sodat hulle lekker sal slaap en daar is geen newe-effekte nie.  Dit het ‘n heilsame effek by siek kinders en help hulle om ‘n goeie nagrus te kry.

Net nou die dag het iemand op A.M. Radio vertel waarom hoesmedisyne, veral by kinders, meer kwaad as goed doen as gevolg van die chemikalieë wat dit bevat.

Volwassenes met lastige en aanhoudende gehoes wat dit probeer het vertel dat dit voel soos ‘n warm kombers wat die hoes stop en dit vir baie ure weghou. 
As jy kleinkinders het, laat weet die ouers. Probeer dit ook self, jy sal verstom wees oor die resultate.

Veelvuldige gebruike

Hou altyd Melaleuca Vapor Rub byderhand. Benewens die oplossing vir hoesery, werk dit vir seer spiere, krampe, ongemak in ledemate, hoofpyn en toe neus. Dit is ook ‘n doeltreffende en veilige muskietweerder. Smeer dit eenvoudig op die blootgestelde liggaamsdele.

Jy kan ‘n halwe teelepelvol in kookwater gooi en die stoom inasem om jou lugweë lekker oop te maak. Dit werk teen velswamme en jy kan dit in jou neus, oë en enige ander opening van die liggaam gebruik waar jy ongemak ervaar.

Bestanddele

Melaleuca Vapor Rub bevat die aromatiese botaniese olies van melaleuca, eucalyptus, neut en thymol.

‘n Spesiale aanbod

Bestel jou Melaleuca Vapour Rub hier en ek laat dit gratis per oornagdiens by jou aflewer. Dit kos R122 vir 100ml. Betaal in by G J Greeff se tjekrekening 100 124 111 3 by Absa takkode 334-152 met jou naam as verwysing en laat my weet wat jou posadres is.

You may also like...