Staan op as jy val – ongekende mannemoed

Staan op as jy val

Hoe sou jy die lewe hanteer het as jy sonder arms en bene gebore was?

Kyk en luister na hierdie baie inspirerende getuienis. Ek glo dat dit min mense onaangeroer sal laat. Stuur dit aan as dit vir jou iets beteken:

http://www.bemotivatedtoday.com/content.asp?pageId=174&refcode=9441

Teen die tyd dat ‘n man genoeg wysheid versamel het om in sy spoor te trap, kan hy weens ouderdom nerens meer heen gaan nie.
– Billy Crystal (my vertaling)

You may also like...