Tagged: aanvullers

Jou kinders en die 100-jaar effek – die meeste van hulle gaan vroeër as hul ouers sterf

Jou kinders en die 100-jaar effek – die meeste van hulle gaan vroeër as hul ouers sterf

Kinders gaan nou op vroeër leeftyd as hul ouers sterf

Die gemiddelde lewensverwagting van 80 gaan radikaal afneem. Kinders gaan op ‘n vroeër ouderdom as hul ouers sterf.

Die oorsaak is verhoogde vetsug en gepaardgaande diabetes, die gevolg van gereelde eet van geprosesseerde kos oor drie generasies heen.

Babas se risiko om hartsiektes te ontwikkel word 3 tot 5 keer verhoog deur swak leefstyl van hul ouers en grootouers.

Radikale aanpassings is nodig anders gaan 1 uit 3 van die bevolking oor 30 jaar diabete wees en 70% van hulle sal aan hartsiektes ly.

Die probleem kan dadelik begin omswaai mits die nodige leefstylaanpassings gemaak word.