Covid-19: Ons Richtersveld ervaring illustreer wie die eintlike moordenaars is
Tydens ons onlangse (April 2021) toer deur Eksteenfontein in die gemeenskapsgedrewe toerismegebied van die Richtersveld, het ons kennelik bewus geraak van die dodelike skade wat onakkurate perspektiewe oor ‘n saak, in hierdie geval die...