Kalsium kan jou lewe gee of jou lewe neem – hoe om te kies
Sonder kalsium hou jou hartspier op om te werk en dan sterf jy, want geen spier kan sonder kalsium werk nie. Verbasend baie mense ly aan ‘n kalsiumtekort terwyl daar terselfdertyd te veel kalsium...