Tagged: Suurstoftekort

Covid-19 en gesigmaskers, suurstoftekort, breinskade, gevare vir kinders

Covid-19 en gesigmaskers, suurstoftekort, breinskade, gevare vir kinders

Gesigmaskers lei na breinskade weens suurstoftekorte en is veral gevaarlik vir kinders.

Breinselle sterf uit en kan nie hergroei nie.

Dekades vorentoe gaan neurodegeneratiewe siektes eksponensieel toeneem.

Gesigmaskers veroorsaak gevaarlike suurstoftekorte wat die brein aantas. Veral kinders en tieners ly.

Dit is ‘n misdaad om ‘n kind of ‘n adolessent se brein van suurstof te ontneem.

Dit gaan nie oor maskers, virusse of gesondheid nie.

Elkeen moet persoonlike verantwoordelikheid neem.