Voorkoming of Behandeling?

 

Uit Dr Marius se Spreekkamer: Voorkoming en behandeling

Alhoewel die meeste mense dit begryp, is daar nog dikwels persone wat sukkel om die verskil tussen die mediese benadering (akute probleme en erge simptome) en die natuurlike benadering (voorkoming en opbou) te verstaan.

Die mediese dokter diagnoseer en skryf medikasie voor. Die natuurlike praktisyn stel ‘n gesondheidsprofiel op, sien watter stelsels en organe van die liggaam opbou nodig het, en verduidelik hoe mense se leefstyl behoort te verander.

Daarby kom die gebruik van middele wat die liggaam opbou soos kruie en voedselaanvullings. Hierdie proses van opbou neem langer om resultate te lewer, maar stel die basis reg sodat siektes nie maklik kan ontwikkel nie.

Besoek gerus Dr Marius se webwerf vir meer nuttige inligting oor gesondheidsake: http://drmarius.net/

Loer asseblief in by ons Facebookblad byhttps://www.facebook.com/gesond.verslank/?ref=bookmarks

en moenie vergeet van al die nuttige gesondheidswenke en interessante nuusbriewe by www.verslank.net nie.

 

You may also like...