Wil om op te staan as jy val

Span jou wilskrag in: dis sterker as wat jy dink!

 

Het jy al moedeloos gevoel, net eenmaal te veel geval sodat jy voel dat jy nie weer wil opstaan nie? Kyk gerus hierna:

 

http://www.BeMotivatedToday.com/content.asp?pageId=174&refcode=9441

Om sukses met enigiets te behaal, hetsy om gewig te verloor, ‘n suksesvolle besigheid te bou of enigiets anders, dit sal SLEGS gebeur as jy volhard.

Die mens se eiewil is die tweede sterkste mag in die heelal, slegs ondergeskik aan die almag van ons Skepper.

Laat hierdie video jou inspireer om aan te hou; om elke keer as jy val weer te wil om op te staan, ongeag hoe moeilik dit lyk. Druk die “play” knoppie en dan “pause” en wag totdat dit op jou rekenaar gelaai het. Kyk dan en geniet dit; dit neem slegs ‘n paar minute van jou tyd. Stuur die skakel na jou vriende:

Dit werk vir my; jou wilskrag kan dit vir jou ook doen

Wil jy elke dag ‘n opbouende en inspirerende boodskap ontvang? Of iets sinvol doen wat vir jou op vele terreine kan help? Kyk hier hoe dit werk:

http://www.BeMotivatedToday.com/9441

 


You may also like...