Skip to content

Ons liggame se verdedigings- en herstelmeganismes

Op 81 en 78 is ek en Juanita in 2024 blakend gesond en vry van medikasie danksy die Here se genade en die insig wat Hy ons gee om ons liggame te versorg.

Die mens se liggaam is soos ‘n sterk fort met wagte. Maar die wagte is nutteloos as hulle nie kan alarm maak nie.

In ons liggame is interselkommunikasie ons alarmstelsels wat wonder-voedingstowwe genaamd glikane uit groente en vrugte nodig het om te kan werk. Die moderne dieet verskaf egter slegs sowat twee glikane terwyl agt nodig is.

Sonder hierdie voedingstowwe kan ons verdedigingstelsels nie werk nie, alte dikwels met tragiese gevolge.

Daar is geen “alles in een vir almal” gesondheidsoplossing nie, maar slegs ons ingeskape kommunikasiemeganismes kan die genesings- en “gesond bly” vermoĆ« van die liggaam behoorlik laat werk.

Stuur asb vir my ‘n boodskap via die kontakfasiliteit as jy meer wil weet oor hoe om interselkommunikasie te bevorder.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.