Author: admin

Ware vryheid is slegs by Waarheid te vinde

Ware vryheid is slegs by Waarheid te vinde

Ons is na ons Skepper se beeld geskape om vir ewig met Hom en met mekaar in liefdevolle verhoudings saam te leef. Hierdie volmaakte verhouding wat ware vryheid waarborg is deur leuens en ongehoorsaamheid...

Covid-19 en gesigmaskers, suurstoftekort, breinskade, gevare vir kinders

Covid-19 en gesigmaskers, suurstoftekort, breinskade, gevare vir kinders

Gesigmaskers lei na breinskade weens suurstoftekorte en is veral gevaarlik vir kinders.

Breinselle sterf uit en kan nie hergroei nie.

Dekades vorentoe gaan neurodegeneratiewe siektes eksponensieel toeneem.

Gesigmaskers veroorsaak gevaarlike suurstoftekorte wat die brein aantas. Veral kinders en tieners ly.

Dit is ‘n misdaad om ‘n kind of ‘n adolessent se brein van suurstof te ontneem.

Dit gaan nie oor maskers, virusse of gesondheid nie.

Elkeen moet persoonlike verantwoordelikheid neem.

Covid-19 – die LEUNS, die WAARHEID en LEWE

Covid-19 – die LEUNS, die WAARHEID en LEWE

Op 22 Julie 2020 berig die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) dat 4,1% van die bevestigde gevalle van covid-19 wêreldwyd dodelik is. Die syfer vir Suid-Afrika is 1,4%. Griep staan op 9%. SA het in 2018 ongeveer...

‘n Nuwe “normaal”?

‘n Nuwe “normaal”?

In die wêreldwye benadering tot Covid-19 kyk ons verby die groter prentjie. Daar is niks anders as immuniteit wat ordentlike beskerming teen virusse kan bied nie. Daarom is ons immuunstelsel by verre die mens...

Infeksie, immuniteit en COVID-19

Infeksie, immuniteit en COVID-19

Corona en sy mutasies is nie goeie nuus nie. Daar is geen teenmiddel vir virusinfeksies nie en antibiotikas het geen effek op virusse nie. Ons godgegewe immuniteit is egter die antwoord. Die feit dat...

Covid-19 (coronavirus) opdatering

Covid-19 (coronavirus) opdatering

Terwyl ek nie propageer dat die coronavirus ligtelik opgeneem moet word nie, doen die huidige massa-histerie meer skade as goed. Hopelik sal hierdie nuusbrief jou help om die breër prentjie beter te verstaan. Dit...